Angolasysie

Angolasysie
Cinderella Waxbill (Estrilda thomensis).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Estrilda
Spesie:
E. thomensis
Binomiale naam
Estrilda thomensis
(Sousa, 1888)

Die Angolasysie (Estrilda thomensis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en plaaslike nomade in halfdorre savanne en bossieveld. Die voël kom voor by die Kunenerivier waar dit wes van Ruacana maklik langs waterlope gesien word. Die voël is 11 cm groot en weeg 7 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cinderella Waxbill.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Estrilda thomensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Taksondatabasisse
  • Wd: Q256018
  • ADW: Estrilda_thomensis
  • Avibase: 3161DF7249ECC514
  • eBird: cinwax1
  • GBIF: 2493668
  • iNaturalist: 13774
  • ITIS: 559994
  • IUCN: 22719528
  • Xeno-canto: Estrilda-thomensis