Real Madrid

Real Madrid
Volle naam Real Madrid Club de Fútbol
Bynaam/me Realeza, Vikingos, Merengues
Tuisveld Santiago Bernabéu, Madrid 22
Kapasiteit 81.044
Voorsitter Flag of Spain (Civil).svg Florentino Pérez
Afrigter Flag of France.svg Zinedine Zidane
Liga Flag of Spain (Civil).svg La Liga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Santiago Bernabéu stadion.

Real Madrid (volle naam: Real Madrid Club de Fútbol) is 'n Spaanse Sokkerklub in die stad Madrid. Real Madrid is op 6 Maart 1902 gestig as Sociedad Madrid FC. Die klub se byname is Los Blancos en Los Merengues. Dit is die suksesvolste klub in Spanje en is deur FIFA as die beste sokkerklub van die 20ste eeu aangewys.[1]

Beroemde (eks-)sokkerspelers

 
  • Fernando Morientes
  • Alfredo Di Stéfano
  • Bernd Schuster
  • Hugo Sánchez
  • Sergio Ramos
  • Kaká
  • Cristiano Ronaldo
  • Gonzalo Higuaín
  • Mesut Özil

Verwysings

  1. Real Madrid turns 106 (1991-2008)

Eksterne skakels

  • Real Madrid se webtuiste
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Normdata Edit this at Wikidata